Net Die Een Vir My (Maia Hee)

[Repeat x4]
Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

[Nicholis Louw]
Onthou ons soen gistraand tien uit tien
Wil net sê jou bruin oë kyk regdeur my
Deur my hart

[Shine4]
Hello hello ek’s uit los ‘n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gistraand se fliek

[Nicholis Louw]
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek Wil jou sê jy’s die een vir my

Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek Wil jou sê jy’s die een vir my

[Repeat x2]
Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

[Nicholis Louw]
Ek moet jou sien vanaand ag toe nou
Sê ja tel op jou foon sê ja
As ek jou vra

[Shine4]
Hello hello ek’s nogsteeds uit los ‘n boodskap na die beep
Ek bel jou terug
Dankie vir gistraand se fliek

[Nicholis Louw]
Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek Wil jou sê jy’s die een vir my

Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek Wil jou sê jy’s die een vir my

[Repeat x4]
Maia hee
Maia hoo
Maia haa
Maia ha ha

Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek Wil jou sê jy’s die een vir my

Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my
Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek Wil jou sê jy’s die een vir my