Dansvloer Rumoer

Do do do do x3
da da da
Do do do do x3
da da da

Ons het oogkontak gemmak, duidelik het ons smaak
gaan ek my kans kry om met jou te praat
vriende lag vir my sê ek sal jou nooit kry
kyk hoe ek jou op die dansvloer verlei

Jy weet net soos ek jy is bo my vuurmaakplek
maar ek weet net soos jy dat jy sal aanhou stry
dans passies ek lyk spasties, ek doen dit als vir jou
waar die musiek ons dansende harte lei

Do do do do x3
da da da
Do do do do x3
da da da

Ek het jou aandag gekry gevoel hoe sien jy my
jou vriende staan op sy toe jy my halfpad kry
ons hande vind mekaar ons kan nie ophou staar
hoe gaan ons hierdie ding doen sonder dat jy my soen

Jy weet net soos ek jy is bo my vuurmaakplek
maar ek weet net soos jy dat jy sal aanhou stry
dans passies ek lyk spasties, ek doen dit als vir jou
waar die musiek ons dansende harte lei

la la la la la la x2
gee my 'n kans
la la la la la la x2
kan ons net dans

la la la la la la x2
gee my 'n kans
la la la la la la x2
uhmm