Roeper Van My Hart

As dit vlaktes om jou stil raak.
Jou hart begin te pyn.

Sal jy saam met my wegloop?
Saam met my, verdwyn?
Sal jy omdraai in die nanag?
In stilte vir die dag wag?
Wonder in my ook kry, weg bly, as jy seer kry
Wie sal jou vashou?
Wie sal jou toedraai?
Wie sal jou troos?
As jou trane opraak.
Wie sal jou vashou?
Wie sal jou toedraai?
Wie sal jou bêre, as jy wil gaan slaap?
Hoorder van my roepstem.

Roeper van my hart.
Jou stap ek die pad.
Vir jou, spaar ek my hart.
As die stad jou binne koud maak.
Die krag in jou wil opraak.
As die vlae van verlange, vurig deur jou waai.
Sal jy wens ek sien jou eendag.
Saam wees op 'n reëndag.
Sonder ophou Sondag.
'n Vier en twintig uur dag.
Wie sal jou vashou?
Wie sal jou toedraai?
Wie sal jou troos?
As jou trane opraak.
Wie sal jou vashou?
Wie sal jou toedraai?
Wie sal jou bêre, as jy wil gaan slaap?
Hoorder van my roepstem.

Roeper van my hart.
Vir jou stap ek die pad, vir jou, spaar ek my hart.
En as jy val, sal ek jou kom optel.
As jy verdwaal sal ek jou kom haal.
As jy jou pad sal verloor, sal ek hou opspoor.
Ek sal jou dra.
Wie sal jou vashou?
Wie sal jou toedraai?
Wie sal jou troos?
As jou trane opraak.
Wie sal jou vashou?
Wie sal jou toedraai?
Wie sal jou bêre, as jy wil gaan slaap?
Hoorder van my roepstem.

Roeper van my hart.
Vir jou stap ek die pad, vir jou, spaar ek my hart.
Hoorder van my roepstem.

Roeper van my hart.
Vir jou stap ek die pad, vir jou, spaar ek my hart.