Jasmyn Katryn

Sy drink rooi, rooi wyn en sy rook Chandrill sigarette.
Sy skilder prente van geloof en genot.
En samesyn, is haar best kept secret.
Soos die wierook in haar flat, ontlok.
En dans jy Jasmyn Katryn.
Dis 'n sad, sad songs en bottels wyn.
Op die horisonpad na niemandsland.
Lei sy vir my, tot die anderkant.
Sy't 'n tattoo op haar skouer, van Liewe Jesus, as 'n Kind in die arms van Moeder Maria.
Op haar palm is die woorde, van sampel wat in tune.
Haar lippe, ja haar lippe, die weet hoe om te soen.
En dans jy Jasmyn Katryn.
Dis 'n sad, sad songs en bottels wyn.
Op die horisonpad na niemandsland.
Lei sy vir my, tot die anderkant.
Tot die anderkant.

Say it would have been nice to become a lawyer.
Maar die geld was te min, om haar met graad te seën.
Nou werk sy maar, as 'n boheemse hairdresser.
Dis in gossip queens, en uitgeleefde lesse.
En dans jy Jasmyn Katryn.
Dis 'n sad, sad songs en bottels wyn.
Op die horisonpad na niemandsland.
Lei sy vir my tot die anderkant.
En dans jy Jasmyn Katryn.
Dis 'n sad, sad songs en bottels wyn.
Op die horisonpad na niemandsland.
Lei sy vir my, tot die anderkant.
Tot die anderkant.