Deur die Winter

Winde waai, my na 'n weer onthou.
Winternagte tussen my en jou.
Na soveel somers wat verby ons is.
Hoe maak ons, om tyd weer, terug te kry?
Deur die winters van lewe, loop ek.
Deur die koue en die reën.
Na al die winde wat om ons gedraai het.
Het ek die skakel by my agterdeur.
Deur die winters van die lewe, loop ek.
Deur die koue en die reën.
Verby die draaie van ons kronkelpaaie.
Goeie tye is wat ek onthou.
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou.
In hierdie eindelose reis alleen.
Deur die stad en oor platteland.
Weet ek, waar deur.
Verby die gange van herinnering.
Ek sien al die lyne van my kompas, wys na jou.
Deur die winters van lewe, loop ek.
Deur die koue en die reën.
Na al die winde wat om ons gedraai het.
Het ek die skakel by my agterdeur.
Deur die winters van die lewe, loop ek.
Deur die koue en die reën.
Verby die draaie van ons kronkelpaaie.
Goeie tye is wat ek onthou.
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou.
Jy's die Engel wat voor my verskyn.
My brood het wyn.
Jy's die waterval in my woestyn.
Deur die winters van lewe, loop ek.
Deur die koue en die reën.
Na al die winde wat om ons gedraai het.
Ek weet jy staan nog by my agterdeur.

Deur die winters van die lewe, loop ek.
Deur die koue en die reën.
Verby die draaie van ons kronkelpaaie.
Goeie tye is wat ek onthou.
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou.
Goeie tye is wat ek onthou.
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou.