Heeldag weg

The SoundCloud content at https://soundcloud.com/pronotes/heeldag-weg is not available, or it is set to private.

Intro x3

Heeldag x3 weg

Hook

Heeldag weg bitch, heeldag weg ey.
Heeldag weg. Die bitch is heeldag weg x2

Dammit sys heeldag weg.
Lat `n man heeldag stress.
Lat `n man heeldag werk.
Lus soema en bel my ex. x2

Verse

Ja kom ek bel my ex,
die bitch lat my stress. x2
Ek is ontsteld, eks upset,
but sy is bad sy is soe bad.

Sy is bad soes Boo.
Ek is siek daais flu.
Soe ek roek ma boem.
Gie my `n biete view.

Was seker op Cardo`s of Kevin`s se jaart.
Sys `n party animal bra.
Check die size op die Nikes,
is `n size 7 oubra.
As ek ha trap, level oubra,
but kallit kinnes battle en staan.
Isi `n joke nie, eks angry eks kwaad.

Hook

Heeldag weg bitch, heeldag weg ey.
Heeldag weg. Die bitch is heeldag weg x2

Dammit sys heeldag weg.
Lat `n man heeldag stress.
Lat `n man heeldag werk.
Lus soema en bel my ex. x2

Zone

Was seker op Cardo`s of Kevin`s se jaart.
Sys `n party animal bra.
Check die size op die Nikes,
is `n size 7 oubra.
As ek ha trap, level oubra,
but kallit kinnes battle en staan.
Isi `n joke nie, eks angry eks kwaad.

Hook

Heeldag weg bitch, heeldag weg ey.
Heeldag weg. Die bitch is heeldag weg x2

Dammit jys heeldag weg.
Lat `n man heeldag stress.
Lat `n man heeldag werk.
Lus soema en bel my ex. x2