Ekskuus Oom

ekskuus oom wat soek jy hier
ek weet jou dogter is duur
maar sy is hier onder my dak
en eķ nie toe laat dat jy haar kom vat
ek weet oom hou niks van my nie
maar ek wil ook nie baklei nie

gee my kans om te wys dat die lewe kan vuis en na jou dogter kan kyk

ek soek ook net n huisie
oulike meisie
n broek wat nie raak vou
kos op die tafel
oom die lewe is swaar so gee my n tydjie saam met haar
ek sal mooi na haar kyk
ek sal haar mooi oppas
en die wereld wys al is dit net amsterdam of dalk parrys
ek sal al my sente oor die jare spaar
want oom weet ek sal alles doen vir haar
miskien noem ek enige oom my pa
verstaan oom wat ek bedoel
ek kan nie help hoe ek voel
ek het nie veel om te gee
maar ek word lam in my kniee as ek tyd met haar spandeer
en ek seker sy is die een
so ek kan haar nie net leen
ek wil haar vir ewig hou
ek wil eendag met haar trou
so verstaan jy nou
ek soek ook n geboukie om te deel met my vroukie
n kar wat sal start
n kleintjie wat na haar aard
oom die lewe is kort
maar ek wil saam jou dogter oud word
ek sal mooi na haar kyk
ek sal mooi oppas
en die wereld wys
al is dit net amsterdam of dalk parrys
ek sal al my sente oor die jare spaar
want oom weet ek sal alles doen vir haar
ek sal haar mooi oppas
en die wereld wys
al is dit net amsterdam of dalk parrys
ek sal al my sente oor die jare spaar
want oom weet ek sal alles doen vir haar
miskien noem ek enige oom my pa
en as die wereld om ons val
sal ek haar niks doen om haar op te tel
oom moet verstaan sy is my beste pel
en ek sal mooi na haar kyk
ek sal haar mooi oppas en die wereld wys
al is dit net amsterdam of dalk parrys
ek sal al my sente oor die jare spaar
want oom weet ek sal alles doen
ek sal mooi na haar kyk
en haar mooi oppas
en die wereld wys
al is dit net amsterdam of dalk parrys
ek sal al my sente oor die jare spaar
want oom weet ek sal alles doen vir haar
miskien noem ek enige oom my pa
miskien noem ek enige oom my pa
miskien noem ek enige oom my pa