Nie Langer

Ek weet ons was verkeerd
Dit was op BBC, CNN en Carte Blance
Die feite lê nou op die tafel
Kan ons asb aanbeweeg meneer

[Chorus]
Want ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal agter in die tou staan
Ons reënboog op my mou dra
Maar ek sal nie langer jammer sê nie

Die feit dat ek nie altyd saamstem nie
Maak nie van my 'n "racist" nie
Gaan soek die balk in jou eie oog

[Chorus]

Hou op geld mors op naamveranderings
Daar is mense sonder huise
Kinders sonder kos
Wie is nou die sondebok?

Ons sal nie langer jammer sê nie (x4)

Ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal nie langer jammer sê nie