Maybe baby vanaand

Hier vanaand
Dis ek en jy in ons drome saam
Tyd staan stil en ek vries die raam
Dis ek en jy vanaand

In jou oë is iets wat sê dat ek jou bekoor
Jy vluister wat ek in my oor wil hoor
Net ek en jy vanaand

Maybe baby vanaand
My hart loop oor, ek wil met jou praat
Ek wou nog sê, maar ek was te laat
Jy is nie meer daar
En baby, baby vanaand
As jy kon weet hoe ek oor jou voel
Sou jy kon sien dat ek dit bedoel
Ek mis jou soen
Baby vanaand

Hier vanaand, as ek net weer aan jou kon raak,
jou liefde op my lippe smaak,
dit maak nou nie meer saak

Ek sal keer dat hierdie ding met ons gebeur
Die aand toe jy uitstap by daardie deur
My baby, ek is alleen

Baby baby vanaand
My hart loop oor, ek wil met jou praat
Ek wou nog sê maar ek was te laat
Jy is nie meer daar
En baby baby vanaand
As jy kon weet hoe ek oor jou voel
sou jy kon sien dat ek dit bedoel
Ek mis jou soen
Baby vanaand

Baby, maybe baby vanaand
Maybe baby maybe baby vanaand
Maybe baby vanaand

Baby baby vanaand
My hart loop oor, ek wil met jou praat
Ek wou nog sê maar ek was te laat
Jy is nie meer daar
En baby baby vanaand

As jy kon weet hoe ek oor jou voel
Sou jy kon sien dat ek dit bedoel
Ek mis jou soen
Baby vanaand