Van Jaarsveld Hartedief

Ek wonder soms of jy ook als onthou
Van hoerskool jare af tot hier en nou
Ek wens ek kon die tyd net stil laat staan
Voor ons te groot word en te veel verstaan

[Pre-chorus]
Ek wonder soms hoe lank ons jonk sal bly
Want jare kom en gaan maar ons twee sal vir altyd vriende….

[Chorus]
Bly net by my,ek sal jou daar kry
Enas jy huil sale k daar wees,vir jou het ek lief
Van Jaarsveld hartedief
Wat my laat lag as ek wil huil
My Annatjie wat ek vir niks verruil

Sal ons nog jare lag oor dit wat was
Studente kuiers verby middernag
Ons het al soveel goed saam deurgemaak
Anna onthou jy,al ons lag en seerkry?

[Pre-chorus]

[Chorus]

[Brug]
Met net een kyk sal ek verstaan
Wat alles in jou hart aangaan
Sal ek en jy ooit als kan oor vertel