Sonder Jou

As jy kon hoor wat my pla
Sal jy verstaan as ek jou wou vra
Want ons tyd het verby gegaan en
Sonder jou doen ek heel okay

[Pre-chorus]
En jy’t gese ek gaan val
En jy’t geglo date k sal
Maar ek staan sterker,sterker as ooit

[Chorus]
Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reen
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Jy’t altyd te maklik gepraat
So of jou woorde jou sterker kan maak
Maar ek sien reg deur jou,en dis nou te laat
Want sonder jou doen ek heel okay

[Pre-chorus]

[Chorus]

[Bridge]
Nou staan jy arms gevou
Soos ek wegloop van jou
Ek sal jou nog vir lank onthou

[Chorus]