Sê Wat Jy Wil Sê

[Verse 1]
Ek voel onseker hier by jou
Dis of als wat ek onthou
Vir `n tyd wag om my weg te vat van jou
En al hou ek jou nou vas
Voel ek hoe jy weg draai omdat jou hart nog nooit net myne was

[Chorus]
Se wat jy wil se (x3)
Wil jy my nie he wil jy my he wil jy my he
Se wat jy wil se (x3)
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou

[Verse 2]
En jy was nog gister by my
Jy het lank gebly asof jy nie weg sou gaan
Nou is als verby
Was ek dalk te gou vir jou?
Of was ek net nog net een vir jou wat jou hart vir `n seisoen kon hou

[Brug]
Se my wat jou hart voel
Ek wil verstaan wat jy bedoel

[Chorus]