20 Jaar

In elke stad en dorp my baby
Slaap iemand snags alleen
Swerwer roep na god my baby
En die boere bid vir reen
Hou my hand hou my hand my baby
Ons tyd is geleen
Hou my hand hou my hand my baby
Gister's klaar geneem
Gister's klaar geneem

En baby, baby, baby
My liedjie's ver van klaar
Ek wag hier by die brug net voor die chorus
Van die song wat ek gaan sing vir jou
Oor 20 jaar

Almal het 'n eie stem
En almal stem soms saam
Almal wil graag huis toe kom
En almal sal weg gaan
Hou my hand hou my hand my baby
Jy ken my op my naam
Hou my hand hou my hand my baby
Onder hierdie maan
Waar ek langs jou staan

Baby baby baby
My liedjie's ver van klaar
Ek wag hier by die brug net voor die chorus
Van die song wat ek gaan sing vir jou

Oor 20 jaar
Woon ons dalk in 'n ander huis
Oor 20 jaar
Is die midde ooste algewaste
Oor 20 jaar
Is ons nog steeds gekys
Oor 20 jaar

Hou my hand hou my hand my baby
Ons tyd is geleen
Hou my hand hou my hand my baby
Gister's klaar geneem

Hou my hand hou my baby (x7)