Toe Staan Die Wêreld Stil

As jy kyk draai ek weg
Maar wanneer jy weg kyk
Staar ek na jou
Want jy's net so perfek
Verdwaal in jou
En droom hoe jy my eendag in jou arms hou

Jy kom nader gestap
Ek moet twee keer my oe knip
Want jy kyk na my
En jou glimlag verhelder
Jy staan voor my
Voel n kol hier op my maag
Toe jy se, hello jy…
Hello jy

Toe staan die wereld stil
Kannie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart wil nie ophou klop

Kannie hoor wat jy wil se
Ek sien my in jou arms le
As jy diep in my oe kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek dat tyd kan stop

Ek het nooit geglo
In liefde met een kyk
Maar my asem is weg
Dis daar in jou hande
Hoe kry jy dit reg
Dat ek alles sal verloor
Om net vir jou te veg

Daar kom n dag
Waar liefde verenig
En ek dink dis nou
Wat tot bo in die hemel
Als oop gevou
Ek skryf dit op my hart
Want dit behoort aan jou
Behoort aan jou

Toe staan die wereld stil
Kannie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart wil nie ophou klop

Kannie hoor wat jy wil se
Ek sien my in jou arms le
As jy diep in my oe kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek dat tyd kan stop

Toe staan die wereld stil
Kannie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart wil nie ophou klop

Kannie hoor wat jy wil se
Ek sien my in jou arms le
As jy diep in my oe kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek dat tyd kan stop

Toe staan die wereld stil