Hier en Nou

Hier en nou is ek by jou in my hart en alles is beter met jou daar

Ek weet ons sukkel nou en dan
Weet ons vergeet ook baie van kleiner dinge
Die reeds wat ons bymekaar gebring het
Maar een kyk in jou oe en ek onthou
Elke liewe goeie ding in jou hart
Al die kere wat jy se dat
Niks anders sal saak maak

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds sterker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou soms ook gesukkel maar
Hier en nou is wat ons het steeds waar

Deur al die goeie en die sleg
Deur die verkeerde en die reg is jy die antwoord
In jou my suid my oos my wes en my noord
Ek vat maar net jou hand en stap die pad voort
Elke liewe goeie ding in my hart
Bring die beste uit my omdat
Niks anders ooit sal saak maak

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds sterker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou soms ook gesukkel maar
Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds sterker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou soms ook gesukkel maar
Hier en nou is wat ons het steeds waar

Jy's my more jy's gister my vandag
Ek is die rede vir die waarheid in jou lag
En daar's niks anders waarvoor ek nog langer wag want jy's klaar hier
Jy's klaar hier

Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds sterker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel maar
Hier en nou is ek by jou in my hart
Hier en nou staan ek en jy steeds sterker
En alles is beter met jou daar
Tot hier en nou ook soms gesukkel maar
Hier en nou is wat ons het steeds waar