Hambamba

Hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x3)
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x2)

Gooi water
Gooi sand
Want my hart is aan die brand vir jou
Vir jou
Bring emmers
Bring grawe
Kom kyk of jy die vlamme uit
Kan hou
So staan n bietjie nader
Dat ons twee kan vergader
Dan wys ek jou hoe
'n Hart kan brand

Hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x3)
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x2)

Om blus my verlig my
Maar bring net slukkie water saam
Met eish ja
Kom waai my
En draai my
Soos die haan wat op die kerktoring staan
Dis ek ja
So staan n bietjie nader
Dat ons twee kan vergader
Dan wys ek jou hoe
'n Hart kan brand

Hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x3)
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x2)

Gooi water
Gooi sand

Hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x3)
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo (x2)