Bietjie van Alles

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles

Is jou glasie leeg of is jou glasie vol
Mik jy te laag of is jy in die kol
Wat jy wil he moet jy kan gee
Gaan gooi vir my 'n klippie in die see

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So se jy's lief vir my

Hoe pak jy jou rak
Hoe stoom jou trein
Wat gee jy als
Waar trek jy die lyn
Te min is te veel
Te veel is te min
So gee my 'n stukkie tussen in

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So se jy's lief vir my

(Instrument bietjie van alles (x2))

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So se jy's lief vir my

Net 'n bietjie meer vir my so se jy's lief vir my (x2)