Alles Wat Daar Was

Saam hout gepak saam vuur gemaak vlamme styg toe hardloop jy en nou moet alleen die brand uitkry hier binne my
Ons het saam ja gese saam stil gelê jy't gehardloop toe dit oggend raak nou moet ek alleen die bed opmaak van jou en my om myself weer heel te kry myself weer heel te kry.

Alles wat daar was alles wat daar was en nie meer is
Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis
Ek sou n hart oor gehad het as dit my nie verlaat het saam met jou
Wlles wat daar was alles wat daar was en nie meer is

Ek droom elke aand ek hou jou vas hoe verloor jy iets wat nooit joune was
Alles wat daar was alles wat daar was is weg

Ons het saam bly geraak saam huis gemaak toe jy weggaan wou my mure val maar ek het hulle opgetel en sterk gemaak sodat ek weer heel kan raak sodat ek weer heel kan raak

Alles wat daar was alles wat daar was en nie meer is
Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis
Ek sou n hart oor gehad het as dit my nie verlaat het saam met jou
Wlles wat daar was alles wat daar was en nie meer is
Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis
Ek droom elke aand ek hou jou vas hoe verloor jy iets wat nooit joune was
Alles wat daar was alles wat daar was is weg

So bitter min verstaan so bitter baie vergaan
So baie sterk gestaan so baie min is oor van