Nou wat Nou

Nou, nou wat nou.
Oh, o, oh.

Nou, nou wat nou.
Oh, o, oh.
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy.
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my.
Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my.
Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry.

Oh, o, oh.

Maak ‘n plan my ou, kom sê net baie gou .
Is jy in of uit, ja jy moet gou besluit.
Maar onthou ek bly net 'n vrou.
En my hart behoort nogsteeds aan jou.

Jy hou jou kuite styf, soek jy dalk 'n ander wyf.
Kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg.
Maar jy hou my aan die raai.
So dan maak ek maar 'n groot lawaai.
Oh, o, oh.
Oh, o, oh.

Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy.
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my.
Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my.
Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry.

Oh, o, oh.
Oh, o, oh.

Jy weet mos ek het ook 'n binneste.
En al sê jy min, jy bly my enigste.
Ek sit my beste voetjie voor.
En dan fluister ek dit in jou oor.

Oh, o, oh.
Oh, o, oh.

Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy.
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my.
Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my.
Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry.

Oh, o, oh.

Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy.
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my.
Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my.
Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry.
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy.
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my.
Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my.
Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry.
Kan ek dan maar ‘n drukkie kry.
Oooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry.