Lekker Smakie

Ek het n lekker smakie
Hier binne in my hartjie
Toe die Here my siel kom red het
Toe kry ek ‘n lekker smakie

Toe die Here my siel kom red het
Toe kry ek ‘n lekker smakie

My siel se ja, se ja, se ja ja ja
My siel se ja, se ja, vir die Here

Moya wam' uthi yebo, uthi yebo,
uthi yebo Moya wam' uthi yebo,
uthi yebo Nkosi yam