Vir Altyd

Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou.
Die kleure verander

ADVERTISING

ADVERTISING

Alleenheid liganker uit die see
En vertrek op reis om weer by jou te wees

Ooh
Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is n lang tyd om te lewe sonder jou

Die lewe se stroom laat my wonder
Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
Dat ons dit sal maak.
Nog altyd gedink dis te min om net te swoeg en niks te leer
En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet

Ooh
Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou

Ooh
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou.

Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou
Report a problem