Joshua na die Reen

Joshua na die Reën (Jacques de Villiers) (afgekort tot JNDR) is ’n Afrikaanse liedjeskrywer en musikant van Pretoria, Gauteng. Joshua tree saam met ander musikante en soms ook solo op. Van die musikante wat hom bystaan is Lizandra von Hagen (sang), Jean de Villiers (tromme), Ryhno von Hagen (akoestiese kitaar, mandolien, fluit), Gerhard Biennedel (baskitaar), Heini Berner (elektries) en Raziela Kosterman (viool). Wanneer die geleentheid hom voordoen kan hy ook saam met ’n strykensemble optree.[2]

Albums

Lyrics

Die Wereld Binne My