Dans Dans Dans

Yo, Jack Parrow hierso
Fokken beter as `n chopie oppie vuur
Fokken dans bra
Fokken check it uit
Hier fokken kom hy nou
Hoes ja!

Dans oppie speakers
Fokken dans oppie grond
Fokken spring oppie tafels
Fokken mors fokken rond
Fokken hier fokken daar
Fokken alles deurmekaar
Fokken Jack Parrow, Bra
Fokken dans oppie bar
Fokken dans op jou eie
Fokken dans in `n groep
Dans met n six-pack fokken dans met `n boep
Dans oppie dans vloer
Dans om `n hoek
Dans saam `n cupcake
Dans saam `n koek

Drink tot jy dronk is
Drink tot jy kots
Drink tot jy sterk is
Drink tot jy bots
Drink saam die brunettes
Drink saam die blondes
Drink saam die cool kids
Drink saam die skom
Jack Parow sit op die boeke van die molshoop

Jack Parow lat al die poppies deurmekaar rondloop
Jack Parow los al die tannies fokken mond oop

Dans, dans, dans, ek wil fokken fokken dans
Dans, dans, dans, ek wil fokken fokken dans
Dans, dans, dans, ek wil fokken dans
Dans, dans, dans, ek wil fokken fokken dans

Watch out, Jack parow fokken rap reg
Enige kind, Jack parow fokken taps that
Jack Parow, ek kan dit nie fokken glo nie
Jack Parow, ek het dit nog nooit gehoor niee
Ander rappers sny hul fokken polse
Jol saam ons sonder fokken bons
Sit by die vuur en braai nog `n worsie
Drink my brannas skoon want ek willie morsie
Jack Parow besit nie `n Porsche nie
Jack Parow ry rond in `n volkie
Jack Parow fok op as jy nie bons nie
Jack Parow veroorsaak onderonsie
Meeste mense verstaan nie die point nie
Jack Parow se gaan rook nog `n jointjie
Jack Parow velore in `n blur
Jack Parow gebore in die Spur
Jack Parow hoes oop fokken mond
Jack Parow van die dak tot die grond

Dans, dans, dans ek wil fokken fokken dans
Dans, dans, dans ek wil fokken fokken dans
Dans dans dans ek wil fokken dans
Dans dans dans ek wil fokken fokken dans

Die simpelste goed maak my kop fokken seer
Rivier bloed vol bloed vloei verby my deur
Al die rook laat my vingers verkleur
My broodjie is aan al twee kante gesmeer
Waar kom ek vandaan so all of a sudden?
My taal gebruik is omset en opvatter
Jack Parow laat jou sta sta sta stutter
Parow se piel is so lank soos `n putter
Jack Parow, rol saam giftige katte
Jack Parow, ry net in giftige karre
Jack Parow, from your head to your leg
Jack Parow is better than sex
Jack Parow, the best thing since sliced bread
Jack Parow soek breakfast in bed
Jack Parow se hou jou fokken bek
Jack Parow dis moeder fokken ek!

Dans, dans, dans ek wil fokken fokken dans
Dans, dans, dans ek wil fokken fokken dans
Dans, dans, dans ek wil fokken dans
Dans, dans, dans ek wil fokken fokken dans