Ek Skyn (Heilig)

Te vinnig te veel
ek sal al my beloftes breek
as jy my net 'n kans kan gee
wie sal vir my liefde maak
wie sal vir my liefde maak
as die somer so lekker is
hoekom voel ek so fucked?

Ek skyn
ek skyn heilig
onder die straatlig
onder die maanlig
se vir my as die rewolusie verby is

Geliefdes ons weet
'n hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
moenie so verbaas wees nie
gooi net 'n bietjie vet op die vuur
twissiek en melankolies

Ek skyn
ek skyn heilig
onder die straatlig
onder die maanlig
se vir my as die rewolusie verby is

Ek bly verveeld
en my bene is seer
ek staan voor jou deur
en my kop klop

Genade onbeskryflik groot
ek is die hel in
bibber en beef die boerebedrieer
die wereld sal jou haat my seun
as jy die waarheid praat
gaan hulle jou wil doodmaak