Maak My Hart Jou Huis

Oor en oor, wag ek om van jou te hoor.
Waar is jy?
Sien jy soek 'n hart, het jy hom verloor?
Waar is jy?
Elke tree bid ek dat jy sal onthou.
Die deur is oop my arms bly hoop op jou.
Maak my hart jou huis.
Kom en maak jou tuis.
Vat die pad na my toe.
Maak dit jou laaste reis.

Maak my hart jou huis.
Maak dit jou paleis.
Hierdie hart is joune.
Ek soek jou net hier by my.
Die Suiderkruis en kompos het jou gefaal.
Waar is jy?
In my drome, droom ek, ek kom jou haal.
Waar is jy?
Die nag raak lank ek wag vir die haai se kraai.
Hoor jou roep, jou spore lê om die draai.

Maak my hart jou huis.
Kom en maak jou tuis.
Vat die pad na my toe.
Maak dit jou laaste reis.

Maak my hart jou huis.
Maak dit jou paleis.
Hierdie hart is joune.
Ek soek jou net hier by my.
Jy't die pad, gevat, deur storm weer.
Deur storm weer.
Jy't die prys betaal, 'n les geleer.
'n Les geleer.
Jou oases is altyd aan my sy.
Dis net jy, wat kan klop, aan my hart se deur.
Hart se deur.
Maak my hart jou huis.
Kom en maak jou tuis.
Vat die pad na my toe.
Maak dit jou laaste reis.

Maak my hart jou huis.
Maak dit jou paleis.
Hierdie hart is joune.
Ek soek jou net hier by my.
Maak my hart jou huis.