Die Perfekte Een Vir My

Met die ligte af
teen middernag
lê ek nogsteeds
en ek wonder ek wonder
gaan ek jou weer sien
in my drome dans
met jou hart teen my hart
gee my net nog een kans
ek gaan nie ophou droom nie
ophou om van jou te droom nie

DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË
DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO
HET MY ASEM
HET MY ASEM WEG GESLAAN
DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU
JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU
TOT DIE EINDE
DIE PERFEKTE EEN VIR MY

Met die ligte aan
duisend mense staan
sing saam met my
en wonder bo wonder
sien ek jou daar staan
en jy roep my naam
moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar
ek kan nie glo ek droom nie
kan nou nog nie glo ek droom nie

DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË
DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO
HET MY ASEM
HET MY ASEM WEG GESLAAN
DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU
TOT DIE EINDE
DIE PERFEKTE EEN VIR MY

jy maak my
maak my droom
maak my drome waar
jy maak my
maak my droom
maak my drome
waar was jy
waar was jy

DAAI PERFEKTE KYK IN JOU OË
DIE PERFEKTE ENGEL VAN BO
HET MY ASEM
HET MY ASEM WEG GESLAAN
DIE PERFEKTE HARTKLOP IN JOU
JY WEET EK WIL JOU ALTYD VASHOU
TOT DIE EINDE
DIE PERFEKTE EEN VIR MY