Se jys nie lief vir my

Die enigste vir my die een wat my laat lag en my laat huil.
Ñ vriend vir my.

Ñ legkaart van liefde sonder dit sal alles om ons vou en alles ophou

Deur die storm waters het ons aan mekaar geklou, daar was niks wat ons kon breek nie maar vir nou...

[Koor]
Jy sê nie meer jys lief vir my nie jy wil nie meer vir my baklei nie, ek
mis vir jou onthou jy nog hoe alles eens was
Jy gee nie meer jou hart vir my nie dis nou nie meer net ek en jy nie
waars die jy wat ek onthou wat my kon vashou...
Jy sê nie meer jys lief vir my nie...

Toe ek en jy nog een was kon die aarde om ons val en alles stop, want jys by my

Wat het dan verander, hoe het ek geleer om op te hou te baklei vir jou

Almal kon dit sien as ek my arms om jou vou, daar was niks wat ons kon breek nie maar vir nou...

[Koor]

[Brug]
Tyd gaan verby. Kom sê jys lief vir my en waar gaan ons nou ek mis jou...