Maak 'n wens

Dis die storie van 2 mense wat net soos ek en jy alles reg wou kry
Maar die lewe kom toe in die pad en nie lank nie, voor sy hom verlaat

En hy weet wat hy sal opgee om haar terug te kry en wat hy vir haar sou sê voor sy ry

[Koor]
Maak ñ wens kom ons glo weer in die liefde
Maak ñ wens nog ñ kans vir jou en my
Wat ons het is genade in die groter prentjie
Oh maak ñ wens

Dis so maklik om net op te gee is sy woorde soos sy ñ traan weg vee
En hy vra haar om saam met hom te loop en in haar oë sien hy ñ bietjie hoop

En ñ bietjie is mos baie beter as verloor want voor jy alles weggee moet jy hoor

[Koor]

[Brug]
En sy vat sy woord en sy hou dit vas en sy glo dat alles weer sal wees
Soos daai eerste keer soos daai eerste soen
Jy sal nooit weet as jy nie probeer