Elke Minuut

Hoe tel ñ mens, hoe werk jy uit hoe baie ek jou lief het ek kan dit net
verduidelik met ñ soen.

Hoe weeg ek dit, beskryf ek dit hoe baie ek van jou hou ek kan nie maar
ek sê dit met ñ soen.
Die enigste manier wat ek dit doen

80 hartkloppe 4 liter bloed 16 keer asemhaal 50 gedagtes oor jou...
Elke minuut van my lewe
10 oogknippe en 100 tree 27 000 druppels sweet net vir jou ...
Elke minuut van my lewe van nou af vir ewig

Hoe skryf ek dit, bewoord ek dit, hoe sit ek op papier neer ek kan nie
maar probeer dit met ñ soen, die enigste manier om dit te doen

[Brug]
Verstaan jy nou wat ek voel vir jou en alles wat ek sê en doen vir jou is
en ek wys dit met ñ soen...
Die enigste manier wat ek dit doen