Maak 'n Wens

Bobby van Jaarsveld het homself die laaste paar jare bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar. Na die sukses van die films Liefling, As jy sing, die teater produksies Liefling en Droomkind, asook sy laaste album Wat geld nie kan koop nie beloof Bobby om hierop voort te bou met sy grootste album tot dusver Maak n wens.

Tracklist

# Title Length
1 Dit is hier 3:41
2 My Alles 3:36
3 Storieman 3:44
4 Elke Minuut 3:28
5 My beter helfde 3:55
6 Maak 'n wens 3:09
7 Butterflies 3:06
8 Skouers van Reuse 4:01
9 Soen my (Dis wat jy aan my doen) 3:01
10 Een vir een 3:50
11 Se jys nie lief vir my 3:25
13 Dis Ons Huis 3:05
14 Totaal finaal 2:48